@Ané van Eeden [1] @Kevin Van [...] | Sproose
True

Finance/HR/Legal mailing list archives

Avatar

@Ané van Eeden [1] @Kevin Van [...]

by
Sunette Coetzee
- 04/06/2021 07:22:00
@Ané van Eeden @Kevin Van Eeden    
Net gou ivm PAYMENTS

Ek het ‘n sheet begin om al die betalings te track - loer asb bietjie vir my…

Dit sit in die Sunette folder op Drive  (weet nie of julle dit wil skuif nie, ek dink M het ook access na die folder)

Ons kan nog die columns uitbrei soos nodig - laat weet as daar iets anders is wat julle sal wil sien?

Ek gebruik dit basies as my ‘input’ vir payments - ek lys all requests daarop, en dan merk ek dit af sodra dit betaal is.

Vir gewone PO’s wat Ané reeds afgeteken het, sal ek self approve, maar daar sal dalk gevalle wees dat ek een van julle  vra om net vir my go-ahead te gee.

Ek doen die payments vir stock orders nadat invoice ontvang is sodat deliveries kan deurkom
Met Proto wag ek so bietjie om orders saam te sit

Om te bespreek:
Ané, jy het die elek rekening op my lessenaar gesit en gese ek moet dit betaal saam met June rent?
Gift Co-op  - moet julle enige berekening check voordat ek dit betaal?

To install this Web App in your iPhone/iPad press and then Add to Home Screen.