@Sunette Coetzee [1] Happy net [...] | Sproose
True

Finance/HR/Legal mailing list archives

Avatar

@Sunette Coetzee [1] Happy net [...]

by
Ané van Eeden
- 04/06/2021 10:54:51
@Sunette Coetzee 
Happy net die doc.  Ons sal dit moet skuif ja, ek het 'n "Finance - HR - Legal" folder gemaak en met jou geshare.  Maak nota dat Kevin jou Maandag wys hoe om dit te 'map' op jou pc.
Alles genoem bo is reg so.
1. Die elek rekening sal einde Junie betaal word saam met die huur.
2. Gift Co-op - hulle trek die huur af van die kommissie dus geen betaling.
3. Die JD elliot sekuriteit is opgestel as 'n automatiese betaling (ons moet net loer indien hulle 'n prysverhoging het om die bedrag dan aan te pas)
4. Dan moet jy ons help om al die elektroniese Invoices te file - dink aan hoe ons dit kan doen asb.

To install this Web App in your iPhone/iPad press and then Add to Home Screen.