@Malinda Nel [1] - ek verwys n [...] | Sproose
True

Online Store mailing list archives

Avatar

@Malinda Nel [1] - ek verwys n [...]

by
Ané van Eeden
- 08/06/2021 07:04:57
@Malinda Nel - ek verwys na ons kommunikasie op 2 Junie - ook gemerk met sterretjies. Gee my net 'n update hoe ver is jy met dit?  
1. Skoene hooffoto's is nog nie opgedateer nie (hierdie moet ASAP gebeur).  
    Laat weet my as jy onseker is wat om te doen.  
2. Foto's in al die kleure compact, simple en shopper se binnekante.  
    Kan jy asb 2 foto's neem van 1 kleur handsak in compact, simple & shopper
    -  foto 1: huwawei foon
    -  foto 2: jou note
    Ek wil net die foon grottes vergelyk (ons kan dalk in description sê dis bv 'n Note 10 foon), dalk moet ons selfs 'n beursie/ander goed insit om mense idee van grootte te gee
    stuur asb eers 2x sample fotos van elke handsak voor ons finale fotos neem.
    Laat weet as iets onduidelik is.

To install this Web App in your iPhone/iPad press and then Add to Home Screen.