@Ané van Eeden [1] Landing Pag [...] | Sproose
True

Online Store mailing list archives

Avatar

@Ané van Eeden [1] Landing Pag [...]

by
Malinda Nel
- 08/06/2021 10:28:25
@Ané van Eeden 

Landing Pages

Ek het die Ladies vellies se landing pages gedoen.
Ek het die Pink vellies se landing page reg gemaak sodat sy text ook lê soos die ander sin.

Ons moet dalk net kyk om die Mens boots dalk ook so te maak soos die ladies vellies.

Hoof Foto's

Ek het hulle update. Dit was mos net die hard edges van die shadows wat ek moes fix?
File het ek gesave as "All vellies - 2021 - product image"
En die png en jpeg files het ek gesit in die out - final images - vellies

To install this Web App in your iPhone/iPad press and then Add to Home Screen.