Liewe Sunette Baie dankie vir [...] | Sproose
True

Purchasing mailing list archives

Avatar

Liewe Sunette Baie dankie vir [...]

by
Sunette Coetzee
- 02/06/2021 12:37:18

Liewe Sunette 
Baie dankie vir jou epos ontvang.  Ons is jammer maar ons kan ongelukkig nie skoene aan jou verskaf nie,  aangesien ons vol bespreek is vir die jaar..
Ons vervaardig al 43 jaar en ons hoofdoel is om al ons skoene self te verkoop. Die klein bietjie wat oorbly, verkoop ons teen n afslagprys aan winkels. Daardie persone het egter lankal die jaar se extra produksie opgekoop.
Sterkte met jou besigheid.
Groete Nicolette Slabber 
Mede-eienaar

To install this Web App in your iPhone/iPad press and then Add to Home Screen.